Kortverhale van Stilfontein en ander stories By Adriaan Van Der Westhuizen - Paperback

Adriaan Van Der Westhuizen

(No reviews yet) Write a Review
Was: $15.90
Now: $14.45
SKU:
9780620701501
Author:
Adriaan Van Der Westhuizen
Publisher:
eReads Sa
Adding to cart… The item has been added

Product Overview

"Kortverhale van Stilfontein en ander stories" handel oor die klein dorpie tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noord-Wes provinsie, en sy mense. Die verhale is hoofsaaklik gebeurtenisse gesien uit die o van die skrywer, Adriaan van der Westhuizen, wat 23 jaar in en om Stilfontein gewoon het. Die name van die karakters is eg en die verhale speel af in 'n tydperk tussen 1970 en 1990. Diegene wat Springbok Radio, Ford Cortina's, Dans van die flaminke en Haas Das kan onthou sal die nostalgie en humor van hierdie boek geniet!

Reviews

(No reviews yet) Write a Review